Die gebruik van die skooldagboek is verpligtend vir alle leerders.
| MATERIAAL | ALLE GRADE |
|---|---|
| Skooldagboek | R 40.00 |
Hierdie handboeke is verpligtend vir ons graad 8 en 9 leerders:
| MATERIAAL | GRAAD 8 & 9 |
|---|---|
| Tegnologie Werkboek | R 107.00 |
| Digitale Tegnologie | R 350.00 |
Eenmalige betaling word gemaak as U kind geregistreer het vir keusevakke soos IT, RTT of Verbruikerstudies.
Verpligtende handboeke word benodig vir Fisiese Wetenskap, Tegniese Wetenskap, Lewenswetenskappe, en Rekeningkunde.
| MATERIAAL | GRAAD 10,11 & 12 |
|---|---|
| IT | R 700.00 |
| RTT | R 700.00 |
| Verbruikerstudies | R 700.00 |
| Verbruikerstudies Kookgerei Stel | R 350.00 |
| Fiese Wetenskap Werkboek | R 150.00 |
| MATERIAAL | GRAAD 10 | GRAAD 11 | GRAAD 12 |
|---|---|---|---|
| IGO | R 300.00 | R 320.00 | R 320.00 |
| Tegniese Wetenskap Werkboek | R 250.00 | R 250.00 | R 470.00 |
| Lewenswetenskap Werkboek | - | - | R 150.00 |
Eenmalige betaling word gemaak as U kind geregistreer het vir vakke soos IGO, Elektriese Tegnologie en Landboutegnologie
om koste van projek-materiaal te dek.
| MATERIAAL | GRAAD 10 | GRAAD 11 | GRAAD 12 |
|---|---|---|---|
| Elektriese Tegnologie Projek | R 150.00 | R 150.00 | R 350.00 |
| Landbou Tegnologie Projek | R 200.00 | R 350.00 | R 400.00 |
| MATERIAAL | GRAAD 8 | GRAAD 9 | GRAAD 10,11 & 12 |
|---|---|---|---|
| Rekeningkunde Werkboek | R 120.00 | R 150.00 | R 250.00 |