SPORTSMAN VAN DIE JAAR
DANIE STROOH
SA-kampioenskappe - Hy het nasionale kleure verdien. Hy het ook 'n eerste en 'n tweede plek behaal tydens die Top Skole Byeenkoms.
Verteenwoordig Suid-Afrika in Internasionale Kompetisies.
RASSIE VAN DIE JAAR
SPORTSVROU VAN DIE JAAR
CALISTA MACKENZIE
Sy het vyf podiumplekke verseker tydens die SA-kampioenskappe. Provinsiale Swemkleure.
Sy het 'n ware sin daarvan om 'n Rassie te wees.
PERSOONLIKHEID VAN DIE JAAR
KULTUUR
HANDHAWINGSTROFEE
LYDIA COLESKE
'n Individu met 'n uitsonderlike karakter wat die Christelike geloof en tradisies handhaaf.
